Welkom by Laerskool De Hoop

Ons skool wil graag 'n plek wees waar jy in 'n Christelike omgewing jou volle potensiaal in akademie, sport en kultuur kan bereik. Ja, jonk of oud, klein of groot - hier is pret vir een en almal en een ding staan vas: De Hoop gee om VIR JOU! Meer as net skool...

Kennisgewings


Skooltye:


Ons skooldag begin om 07:45. Die skool sluit om:

Graad 1 and 2:
Maandag tot Donderdag om 13:20 en Vrydag om 12:30

Graad 3:
Maandag tot Woensdag om 14:20,
Donderdag om 13:20 en Vrydag om 12:30;
(m.a.w. Maandag tot Woensdag saam met SP en Donderdag en Vrydag saam met GF)

Graad 4-7:
Maandag tot Donderdag om 14:20 en Vrydag at 13:30..

Nuus

Skaak

Mighael van Schaik (Gr.4A2), het aan die
SA Junior skaaktoernooi deelgeneem... lees meer

Swem:

Ons Interhuis Gala het onlangs plaas gevind.
Dit was ’n wonderlike dag en ons wil graag
die name van die wenners met u deel.. lees meer

Tennis:

Tennis Uitslae - 2 Februarie 2017... lees meer